OVSE

Hoofkantoor van die OVSE in die Hofburg in Wene
Logo van die OVSE
Lidlande van die OVSE: ██ 57 deelnemende lande ██ 11 vennoot lande

Die Organisasie vir Veiligheid en Samewerking in Europa (OVSE; Engels: Organization for Security and Co-operation in Europe, OSCE) is 'n internasionale organisasie en Statekonferensie vir Vredeshandhawing. Die OVSE is op 1 Januarie 1995 in Helsinki, Finland, gestig en het ontstaan uit die voormalige Konferensie oor Veiligheid en Samewerking in Europa (KVSE), wat op 25 Junie 1973 gestig is. Die organisasie se hoofkantoor is in die Hofburg in Wene, Oostenryk.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search